Handley Page Halifax

Handley Page Halifax
Tipe Strategiese bomwerper
Vervaardiger Handley Page
Nooiensvlug 24 September 1939
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Vervaardig 1940-1945
Aantal gebou 6176
Ontwikkel van Vulture H.P.56

Die Handley Page Halifax was 'n viermotorige bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste van twee prototipes het op 24 September 1939 sy nooiensvlug onderneem. Die vliegtuig het ook aan die Berlynse Lugbrug deelgeneem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy